Latest videos by etpumba


Sales for Everything to do with Ford trucks-from Hats, Key rings to Used Truck Sales
FORD Hats-Key Rings-Shirts-Racing Gear-Accessories-Used Trucks

Leon Schuster - Gautengeleng Leon Schuster - Gautengeleng
Posted by: etpumba

Video duration: 196 seconds

Leon Schuster's into to Milennium Menace - Gauteneleng. Lots more on this awesome South African at www.nortje.com/et

Related: africa, afrika, afrikaans, gauteng, leon, schsuter, south, suid

Homesick Suid Afrika / South Africa / Afrikaans ... Cheers ! Homesick Suid Afrika / South Africa / Afrikaans ... Cheers !
Posted by: etpumba

Video duration: 414 seconds

Sommer n ietsie wat ek bymekaar gesit het om nuwe AV software te toets. Is al so 8 jaar hier in Amerika - 19 jaar in George, Wes Kaap gewoon. Mis my pelle, bier en die mooi view...maar Florida issie te kakkie....Geniet dit.. Cheers, ETienne (Matriek 1997 - Outeniqua) nog snaakse goeters by www.nortje.com/et

Related: africa, afrika, afrikaans, cape, cricket, homesick, lekker, leon, moerse, rugby, schuster, south, springbok, springbokke, suid, town

Afrikaans - Suid Afrika - Agter Elke Man - Part 3/3 Afrikaans - Suid Afrika - Agter Elke Man - Part 3/3
Posted by: etpumba

Video duration: 320 seconds

Nee, ek issie skeef nie. Hoe de moer die op my kidnertyde VHS tapes belnd het weet ek nie, maar ek het lekker gelag. Die eerste twee issie so cool nie, maar op die derde een is Tant Stienie lekker snaaks. Geniet, Cheers, ET

Related: africa, afrika, afrikaans, agter, elke, hofmeyer, homesick, lag, lekker, man, sabc, sauk, south, steve, suid, tv

Suid Afrika Fliek South Africa Movie Afrikaans Trailer Suid Afrika Fliek South Africa Movie Afrikaans Trailer
Posted by: etpumba

Video duration: 157 seconds

Nog een wat ek op VHS perongeluk gekry het. Cheers, ETienne www.nortje.com/et

Related: africa, afrika, afrikaans, dipstick, dipstiek, homesick, lag, lekker, lipstick, lipstiek, moerse, sabc, sauk, south, suid, tv

Leon Schuster - Interview Leon Schuster - Interview
Posted by: etpumba

Video duration: 129 seconds

Just a quick little clip on THE MAN - LEON SCHUSTER !!!!!!

Related: africa, afrika, afrikaans, comedy, leon, moerse, sabc, sauk, schuster, south, suid

Suid Afrika Afrikaans Skoolhoof Afrikaanse South Africa Suid Afrika Afrikaans Skoolhoof Afrikaanse South Africa
Posted by: etpumba

Video duration: 116 seconds

ROBBIE WESSELS !!!! Suid Afrika Afrikaans Skoolhoof Afrikaanse South Africa

Related: africa, afrika, afrikaans, afrikaanse, skoolhoof, south, suid

Suid Afrika Hoerskool Outeniqua Projek Suid Afrika Hoerskool Outeniqua Projek
Posted by: etpumba

Video duration: 619 seconds

Afrikaans - Aardyksunde taak oor verkeers probleme in George... Traffic Problems in George, South Africa

Related: africa, afrika, afrikaans, boere, braai, cape, cricket, garden, george, outeniqua, route, rugby, south, suid, town, traffic, verkeer

Beretta PX4 PX-4 PX4 Storm 9mm Handgun Semi Auto Beretta PX4 PX-4 PX4 Storm 9mm Handgun Semi Auto
Posted by: etpumba

Video duration: 122 seconds

Beretta PX4 PX-4 PX4 Storm 9mm Handgun Semi Auto

Related: 9mm, auto, beretta, handgun, px-4, px4, semi, storm

Springbok Rugby Suid Afrika Zandberg Jansen 1/2 Springbok Rugby Suid Afrika Zandberg Jansen 1/2
Posted by: etpumba

Video duration: 585 seconds

Ook op n ou VHS tape van my gekry...Die kwaliteit raak beter soos die video aangaan - VHS tape is amper 20 jaar oud en moes ook convert word. Lekker dag, Cheers, ET www.nortje.com/ET

Related: africa, afrika, afrikaans, jansen, rugby, sabc, sauk, south, sport, springbok, springbokke, springbucks, suid, zandberg

1988 SAUK SABC NEWS 1988 SAUK SABC NEWS
Posted by: etpumba

Video duration: 226 seconds

Jammer oor die swak kwaliteit, maar ek het op die afgekom aan die einde van n paar home video VHS tapes...het my moer-toe gelag en gedink miskien maak dit iemand erens anders ook lag. Cheers, ET www.moerse.com/et

Related: africa, afrika, afrikaans, news, nuus, sa, sabc, sauk, south, springbok, suid

Leon Schuster OU SAUK video op GMSA Leon Schuster OU SAUK video op GMSA
Posted by: etpumba

Video duration: 53 seconds

Ek dink die was een oggend op GMSA. Ek is die grootste Leon Schuster fan in die wereld, so ek al is die video "old school" het ek lekker gelag toe ek op die afgekom het op n klomp ou VHS tapes wat oorgebring is vir my. Cheers, ETienne www.nortje.com/et VIR NOG BIAE LEON SCHUSTER GOETERS

Related: africa, afrika, afrikaans, homesick, lag, lekker, leon, schuster, snaaks, south, suid, tv

BZN Suid Afrika South Africa GMSA SAUK SABC BZN Suid Afrika South Africa GMSA SAUK SABC
Posted by: etpumba

Video duration: 101 seconds

My fok, kyk waarop kom ek af die naweek. Op ou VHS tapes opgeneem - geen idee wat hulle sing nie, maar dit klink lekker. Ek onthou net "Yeppa Yeppa Yeppa" en "Wee Wee Wee" soos ek my Mongoose fiets skool toe gekry het, so net voor die 7am nuus op GMSA....Geniet, Cheers, ET

Related: advertensie, africa, afrika, afrikaans, bzn, commercial, gmsa, sabc, sauk, south, sprinkbok, suid, tv, yeppa

South Africa Commercial Suid Afrika Advertensie Afrikaans South Africa Commercial Suid Afrika Advertensie Afrikaans
Posted by: etpumba

Video duration: 136 seconds

Sommer n klomp advertensies wat perongeluk op VHS tapes beland het. Het dit moerse geniet en misksien maak dit iemand erens anders ook lag. Ek dink die is so einde 1988 getape. Nie seker nie...Cheers, ETienne

Related: advertensie, africa, afrika, afrikaans, boer, commercial, mnet, sabc, sauk, south, springbok, springbokke, suid, tv

South Africa Commercial Suid Afrika Advertensie Afrikaans 2 South Africa Commercial Suid Afrika Advertensie Afrikaans 2
Posted by: etpumba

Video duration: 64 seconds

Sommer n klomp advertensies wat perongeluk op VHS tapes beland het. Het dit moerse geniet en misksien maak dit iemand erens anders ook lag. Ek dink die is so einde 1988 getape. Nie seker nie...Cheers, ETienne

Related: advertensie, africa, afrika, afrikaans, boer, brandewyn, commercial, mnet, sabc, sauk, south, springbok, springbokke, suid, tv, wors

etpumba Ebay Mount Movie etpumba Ebay Mount Movie
Posted by: etpumba

Video duration: 88 seconds

TL1000R Camera Mount Small Movie

Related: camera, mount, tl1000-r, tl1000r

Naas Botha Joost van der Westhuizen Springbok Rugby Topsport Naas Botha Joost van der Westhuizen Springbok Rugby Topsport
Posted by: etpumba

Video duration: 466 seconds

Sommer n klomp TV wat perongeluk op VHS tapes beland het. Het dit moerse geniet en misksien maak dit iemand erens anders ook lag. Ek dink die is so "op die einde van die dag" 1998/99 getape. Nie seker nie...Cheers, ETienne

Related: africa, afrika, afrikaans, botha, der, joost, mnet, naas, rugby, sabc, sauk, south, springbok, suid, topsport, tv, van, westhuizen

Laat Nag ou TV ads in Suid Afrika Laat Nag ou TV ads in Suid Afrika
Posted by: etpumba

Video duration: 596 seconds

Perongeluk op VHS tapes opgeneem een aand in die 80's Miskien bring dit memories terug.. Geniet, Cheers, ETienne www.nortje.com/et

Related: advertensie, africa, afrika, afrikaans, commercial, mnet, sabc, sauk, south, springbok, springbokke, suid

Suid Afrika Hoerskool Outeniqua Projek 2 Suid Afrika Hoerskool Outeniqua Projek 2
Posted by: etpumba

Video duration: 603 seconds

Afrikaans - Aardyksunde taak oor verkeers probleme in George... Traffic Problems in George, South Africa

Related: africa, afrika, afrikaans, boere, braai, cape, cricket, garden, george, outeniqua, route, rugby, south, suid, town, traffic, verkee

Suid Afrika South Africa Garden Route Suid Afrika South Africa Garden Route
Posted by: etpumba

Video duration: 267 seconds

A couple of pictures of the area where I grew up from 1979 to 1999 when I left S.A. One of the most beautiful areas in the world. Friendly, happy many times drinking people. Cheers, ET www.nortje.com/et

Related: africa, afrika, afrikaans, garden, george, johannes, kerkorrel, knysna, mosselbay, route, south, suid

Afrikaans - Suid Afrika -- South Africa TV Spies Plessis Afrikaans - Suid Afrika -- South Africa TV Spies Plessis
Posted by: etpumba

Video duration: 98 seconds

Het op een of ander manier op van my ou VHS tapes beland -- en nou met YouTube, hoekom dit dan nie deel nie? Lekker gelag toe ek daarna gekyk het. Ja, die kwaliteit is swak, maar jou moer ook as jy wil kla.....Geniet, Cheers, ET www.nortje.com/et

Related: africa, afrika, afrikaans, homesick, humor, lag, lekker, moerse, plessis, sabc, sauk, south, spied, suid, tv

Radio Sonder Grense  Suid Afrika South Africa Commercial Adv Radio Sonder Grense Suid Afrika South Africa Commercial Adv
Posted by: etpumba

Video duration: 44 seconds

Radio Sonder Grense Suid Afrika South Africa Commercial Advertensie Afrikaans RSG
www.moerse.com

Related: advertensie, africa, afrika, afrikaans, commercial, grense, radio, rsg, sonder, south, suid

Suid Afrika South Africa Afrikaans MNET Advertensies Suid Afrika South Africa Afrikaans MNET Advertensies
Posted by: etpumba

Video duration: 273 seconds

Sommer nog n klomp stront wat perongeluk op VHS tape belnd het - ek dink die wat so middle 90's - maar nie seker nie....Geniet! Cheers, ET

Related: advertensies, africa, afrika, afrikaans, commercial, mnet, sa, sabc, sauk, south, springbok, suid

Afrikaans - Suid Afrika - Agter Elke Man - Part 2/3 Afrikaans - Suid Afrika - Agter Elke Man - Part 2/3
Posted by: etpumba

Video duration: 181 seconds

Nee, ek issie skeef nie. Hoe de moer die op my kidnertyde VHS tapes belnd het weet ek nie, maar ek het lekker gelag. Die eerste twee issie so cool nie, maar op die derde een is Tant Stienie lekker snaaks. Geniet, Cheers, ET

Related: africa, afrika, afrikaans, agter, elke, hofmeyer, homesick, lag, lekker, man, sabc, sauk, south, steve, suid, tv

Suid Afrika Hoerskool Outeniqua Projek 3 Suid Afrika Hoerskool Outeniqua Projek 3
Posted by: etpumba

Video duration: 601 seconds

Afrikaans - Aardyksunde taak oor verkeers probleme in George... Traffic Problems in George, South Africa

Related: africa, afrika, afrikaans, boere, braai, cape, cricket, garden, george, outeniqua, route, rugby, south, suid, town, traffic, verkeer

Suid Afrika - South Africa - Wellington Brandy Brandewyn Suid Afrika - South Africa - Wellington Brandy Brandewyn
Posted by: etpumba

Video duration: 24 seconds

ooo, so lekke op die tong.
advertensie van SA.
geniet, cheers, ET

Related: africa, afrika, bokke, brandewyn, kiwi, south, springbok, springbokke, springboks, springbucks, suid, wellington
  Search for a video theme of your choice.

 

You like it? Share it!



Ford Truck Parts


Ford Truck Accessories


Used Ford Truck Sales







Ford Truck Parts


Ford Truck Accessories


Used Ford Truck Sales


Ford truck videos :: Social Bookmarking Social Bookmarking :: Videos are copyright their respective owners.